Blog


2016-12-12
DIE JAAR VAN KLEUR INTEKENAARS REEKS (8 MAANDE)


DIE JAAR VAN KLEUR INTEKENAARS REEKS (8 MAANDE)

WAAROM doen ons DIE JAAR VAN KLEUR as INTEKENAARS-TEMA vir 2017?

 

1. SEWE (7), 2017 EN 5777

In die Hebreeuse alfabet, is 7 die letter Zayin. Zayin Block Letter

Zayin beteken ‘swaard’, maar het ‘n bykomende betekenis wat God se Verbondsbelofte, waarvan die reënboog die simbool is, impliseer.

Just as Vav (die letter en nommer 6) represents ... straight LIGHT from God to man, so Zayin represents ... RETURNING LIGHT!” www.hebrew4christians.com

 

Meer oor RETURNING LIGHT: Wat gebeur as ‘n blom byvoorbeeld ROOI is?

Why is the red flower red?” he asked.

“Because ... that’s its color? I replied. “I don’t understand.”

“The red flower is bathed in the light of all colors. It absorbs all colors except one – red. Red is the color of the one light it doesn’t receive or absorb. So red is the one color it reflects or give back.

(The book of mysteries, Jonothan Cahn)

 

WAAR in die Woord speel hierdie verhaal van LIG en WEERKAATSING van LIG homself uitstekend af?

In JESAJA 60: 1,2 lees ons:

Isa 60:1  Arise, shine, for your light has come, [Jesus is our Light, therefore we shine, reflect who He is within us] and the glory of the LORD has risen upon you.

Isa 60:2  For behold, darkness shall cover the earth, and thick darkness the peoples; but the LORD will arise upon you, and his glory will be seen upon you.

Ons opdrag, ons madaat en ons belofte is duidelik: Jesus ís ons LIG. Hy sélf gaan oor ons op! Hy is in ons, daarom kan ons eenvoudig SY lig weerkaats! Die LIG wat ek en jy WEERKAATS, gaan uiteindelik WORD WIE ONS IS! (Gesien in die verhaal van die rooi blom)

 

DUS:

Ons gaan maand na maand na elke afsonderlike kleur van die reënboog kyk. Ons gaan stilstaan by wat dit profeties beteken en hoe daardie kleur die VERBOND wat God met die mens het, bevestig.

Ons gaan daardie kleur (verbondsbelofte) WEERKAATS (na buite uitleef) en so voldoen aan Jesaja 60:1,2 nl. Arise and Shine!

ONS LIG HET GEKOM, DAAROM KAN ONS SKYN! Die wêreld het dit nodig omdat hy in duisternis verkeer, en diep duisternis oor die mens gekom het!

 

DAAROM: Die JAAR VAN KLEUR word ‘n commitment om op te staan en ons Lig (Jesus) terug te kaats! So word ons Sy liefde, ons word Sy vergifnis, ons word Sy goedheid deurdat ons Sy hande en voete word.

 

KLEUR EN SALWING:

Elke kleur sal gepaard gaan met ‘n salwingsolie wat in sy unieke simboliek die Verbondsbelofte (soos deur die kleur gesimboliseer) bevestig. Hierdie 2 simbole sal in die vorm van ‘n Bybelstudie stuk wat sentreer om God se Verbondsliefde verskaf word.

Dus: Bybelstudie simbole vir elke maand:

Januarie : Rooi, Henna olie

Februarie: Oranje, Lemoen olie

Maart: Geel, Suurlemoen olie

April: Groen, Hisop olie

Mei: Blou, Nardus olie

Junie: Indigo, Blue Tansy olie

Julie: Violet, Lavender olie

Augustus: Die volledige reënboog: Covenant promise anointing oil.

 

(Jy sal merk dat daar van olies gebruik gemaak sal word wat meer bekend is vir hul terapeutiese as profetiese waarde. God se genesing is op verskeie vlakke deel van Sy Verbonds belofte aan ons)

 

Die Jaar van lig is ‘n 8 maande reeks: 7 maande (kleure van die reënboog) en 1 maand die Volle reënboog.

Om in te skryf:

Kliek hier vir Inskrywingsvorm vir een van 2 opsies

Vir meer navrae kontak ons gerus by 0744590080 of stuur ‘n epos aan info@myrrh.co.za