Soos elke jaar met ons voorbereiding vir Worthy women, het ek gevra watter olie ons spesiaal vir die geleentheid moet meng? Ons het besluit op FIG anointing oil, maar verder besluit om die olie te noem: NEW BEGINNING.
 
Op Sondag 9 September 2018 om 3:33 word ek wakker. Ek het nie dadelik besef hoe simbolies my wakkerword-tyd was nie. Eers later die oggend sien ek dat alles rondom die dag in 9’s uitwerk en dat dit die dag is waarop ons die Joodse nuwejaar, 5779 betree. ‘n Nuwe begin wat met die Vye-salwingsolie voorafgegaan is.
 
In vele opsigte betree ons hier by die bediening ‘n nuwe begin, veral wat ons produkte betref. Ons beleef die heerlike voorreg om op die fondasie van salwingsolies voort te bou en uit te brei.
 
Salwingsolies het uitgekring tot die verskaffing van alle essensiële olies. Op hul beurt het ander produkte gevolg met essensiele olies as bestandele. Ons essensiele olie diffusers is besig om met spoed veld te wen. Dit verbly ons om te weet dat die Goddelike voordele van die olie-skepping nou in vele huise, kantore en skole geniet word.
Nog ‘n uitbreiding is ons organiese sjampoo-bars (sien onder). Op die oog af ‘n vreemdheid inderdaad. Totdat ek jou die verhaal agter die skerms vertel. Hoe my Skoonsus my uit Engeland bel (wat sy amper nooit doen nie) met ‘n dringende versoek hiervoor, omdat die hele Europa en Amerika wegbeweeg van plastiek sê sy, en sy voel gelei dat ons die produk dringend moet verskaf. Ja! Shampoo bar… Die hele aanloop was te bonatuurlik om te ignoreer. En hier is die produk … Ek vra myself af, wat weet God wat ons nie weet nie? Is ons besig om onsself meer te vergiftig met sulfaat, parabens en silicon as wat ons dink? Is dit Sy manier van Kingdom Business doen? Nie net ‘righteous’ nie, maar ook God-geskape-organies?
 
Dus: Dit is wat ons bied ….

ORGANIC SHAMPOO BAR
with essential oils
 “MOVING AWAY FROM PLASTICS”
SHAMPOO BAR
Organies, Vegan, 100% natuurlik – (geen sulfaat, silikon of parabens)
 
DOEL:
* Die wêreld beweeg weg van PLASTIEK. Ons bydrae is om ‘n sjampoo te lewer sonder ‘n plastiek houer! Sodoende dra ons by tot die bewaring van die oseaan-lewe rondom die Suid-Afrikaanse kus!

* VERDERE VOORDELE:
  • lewer 60 – 70 wasse;
  • Is organies, vegan en 100% natuurlik;
  • kan met groot gerief as lyfseep en/of sjampoo gebruik word
  • Het bykomende essensiële olie – genesingswaarde.
     
5 GEURE BESKIKBAAR
1. Lavender  - Hair growth, treats dandruff & itchy scalp & bacteria. Relaxing!
2. CinnamonImproves blood circulation carrying nutrients & oxygen to your scalp. Promotes strong hair.
3. SeaweedHelps scalp hydration (dry hair) Increase mineralization promoting thicker hair.
 
4. MintEnergy for dull hair, maintain natural PH. Use for OILY hair. Treat dandruff.
5. Poligonum MultiflorumUse in hair loss treatment and reverse premature grey hair!
 
PRYSE:
R65 elk
R295 (5x [1 van elke geur])  

Kontak:
sales@myrrh.co.za
074 459 0080
Bestel Shampoo Bars hier
 
God het gesé ‘Ek is Wie Ek is!
I AM Parfuum reeks

Wanneer ek en jy dit oor onsself verklaar, spreek ons Sy lewe oor ons uit! (Rom 4:17)

Hiermee spreek jy met 7 geur simbole lewe oor jouself wanneer jy die parfuum as ‘n profetiese simbool gebruik.
(Sien ook Es 37:3-5)

Myrrh perfume – I am changed
Pomegranate perfume – I am loved
Cedar perfume – I am strong
Sandalwood perfume – I am singing
Milk & Honey perfume – I am blessed
Esther perfume – I am prepared
Almond perfume – I am awakened

Prys:
1x 30ml @ R120;
2x 30ml en meer @R100 elk.

Bestel by sales@myrrh.co.za 0744590080
 
KERSFEES PROMOSIE

Die GRANAAT DIFFUSERS is eenvoudig ‘n wenner!
Hier is ‘n foto van die nuwe rooi diffusers wat einde OKTOBER in SA sal wees!

Hou ons nuusbriewe en social media dop vir on kers-promosie.

Image HTML map generator